
Bou van
nuwe huise
Snyman Konstruksie Co (PTY) Ltd
Snyman Konstruksie Co (PTY) Ltd

Ons
dienste :
Bou van
nuwe huise
Bou van nuwe huise soos per goedgekeurde plan.​
​
Huise word streng volgens NHBRC vereistes gebou.
Aanbouings
Aanbouings soos per plan.





Konstruksie proses :
Voor konstruksie begin :
-
U stuur planne aan ons
-
Ons stuur die planne aan ons verskaffers om vir ons kwotasies uittewerk op nodige dienste
-
Sodra ons kwotasies terug ontvang het, werk ons span 'n kwotasie uit en stuur dit terug aan u per epos
Met aanvaarding van kwotasie :
-
Ons bespreek datums wanneer ons met projek kan begin
-
Ons kry die nodige dokumente reg vir Nhbrc registrasie voor ons mag begin bou, dit neem gewoonlik 2 tot 3 weke
-
Sodra ons Nhbrc sertifikaat ontvang kan konstruksie begin
-
Ons stel die nodige dokumentasie op vir projek om te begin
Konstruksie begin :
-
Ons reël vir skoonmaak van erf
-
Ons print planne en reël met 'n landmeter om die erf te kom uitmeet
-
Ons reël vir krag en water aansluiting by munisipaliteit en reël met u om betaling te reël vir aansluiting
-
Ons begin met bou van projek
